Hoërskool Nelspruit kondig met trots 2026/2027 leiers aan
Nuwe bestuurspan neem leisels oor

Hoërskool Nelspruit kondig met trots 2026/2027 leiers aan


.

Hoërskool Nelspruit het met trots die nuwe bestuurskomitee aangekondig. Hierdie groep toegewyde leerders het die verantwoordelikheid aanvaar om die skool se tradisie van uitnemendheid voort te sit. Baie geluk aan elkeen – mag julle met integriteit, toewyding en trots leiding neem.

Dogters: Ilne Beetge • Jean-Mari Boshoff • Arissa Carstens • Banu Dadashov • Mieka de Beer • Kara du Preez • Nina du Toit • Johné Fourie • Nina Grobbelaar • Nina Grobler • Sieuwke Holder • Lara Jacobs • Diany Jansen van Vuuren • Marné Pretorius • Xi-Ane Roets • Lisa Scheepers • Mieké van Deventer • Alexa van Rooyen • Anika van Staden • Nasya Wevell

Seuns: Tiaan Augustyn • Christiaan de Klerk • Marcus Froneman • Enrico Joubert • Luan Lombard • Dian Lubbe • Robroy Mac Gregor • Ian Macdonald • Jean McMurchy • Rhlangan Mkhabela • Ruan Oosthuizen • Sebastiaan Rheeder • Luan Siebrits • Divan Spruyt • Aldo van Jaarsveld • Ude van Veenhuyzen • Rossouw van Wyk • Emile van Wyk • JT Venter • DJ Winterbach.

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article