Hoërskool Nelspruit kondig hoofleiers en koshuis-BK aan
Hoërskool Nelspruit kondig hoofleiers en koshuis-BK aan

Hoërskool Nelspruit kondig hoofleiers en koshuis-BK aan


Hoërskool Nelspruit het tydens ’n besondere seremonie die nuwe hoofleiers en koshuis bestuurskomitee aangekondig. Ouers is hartlik verwelkom om deel te wees van hierdie belangrike oomblik.

Dux-leiers: Ude van Veenhuyzen • Lisa Scheepers

Huis Maré: Hoof: Marné Pretorius • Adjunk: Mieké van Deventer

Huis Hermann Davin: Hoof: Robroy Mac Gregor • Adjunk: Rhandzu Mkhabela

Adjunk Dux Sport: Rhandzu Mkhabela • Mieka de Beer

Adjunk Dux Sosiaal: Divan Spruyt • Nina Grobbelaar

Adjunk Dux Kultuur & Bemarking: Rossouw van Wyk • Anika van Staden

Adjunk Dux Akademie, Geestelik & Omgee: Luan Lombard • Alexa van Rooyen

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders met die groot verantwoordelikheid wat aan hulle toevertrou is. Hoërskool Nelspruit sien met trots uit na die impak wat hierdie leierspan gaan maak.

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article