Photo left:  Angella Lyons, Jodi Evans and Nancy Roussopolous and photo right Camps Bay High School PR Team.

Hoërskool Nelspruit Koelste kinders wen Sing-off

Photo left:  Angella Lyons, Jodi Evans and Nancy Roussopolous and photo right Camps Bay High School PR Team.

Nog ‘n hoogtepunt van Hoërskool Nelspruit was die Sing-off: Ouers vs Onnies vs Leerders. Die geesvangweek het tydens die gewilde Sing-off omtrent momentum gekry.

Die kompetisie tussen die koelste kinders, fantastiese ouers en ongelooflike onnies, was straf. Die onderwysers het hul staal gewys met hul country danspassies en niemand kon so goed lipsing soos die ouers nie.

Alhoewel al drie orkeste puik vertonings gelewer het, was dit die leerders wat kop en skouers
uitgestaan het en wat dan ook as algehele wenners van die 2019 Sing-off aangewys is.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article