V.l.n.r: Johannes Uys, Alyssa Marson en Theunis Rabie

Hoërskool Langenhoven se Romé van Druten het kultuur in haar bloed


Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die finaal van die ATKV se Podiumpret. Hierdie Dassie het onlangs digitaal aan Radikale Redenaars, Kansvatter en Podiumpret, deelgeneem. Die uitslae van die Radikale Redenaars en Kansvatter word in die komende weke bekendgemaak.

Romé behaal ‘n ongelooflike 90% vir Podiumpret. Alles was voorbereide toesprake wat digitaal opgeneem is.

Die finaal vind op 11 – 12 September te Paarl plaas.

Die Dasse is baie trots op hierdie Dassie!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article