Baie geluk aan die volgende seuns van Hoërskool Ermelo wat, na ‘n reeks proewe, gekies is vir die o/19 AVS-span: Gejhan Tyssen, Eben Jonker, Stefan Potgieter en Johan Nel.

Vir die o/16 AVS-span is David Krause (foto onder) gekies.

Frikkie de Winnaar is ook nou opgetrek as deel van die o/14 AVS-span.

Die Erries is besonder trots op hierdie seuns!

Foto bo:

Voor (vlnr): Eben Jonker en Frikkie de Winnaar

Agter (vlnr): Gejhan Thyssen, Johan Nel en Stefan Potgieter

David Kraise Bokkies Rugby

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article