Hoërskool Ermelo se hokkie‑gemeenskap het tydens die PSi Indoor Hockey North Nationals hul merk gemaak.
- Mnr. Siya Nkosi, afrigter van die o.11 Cheetah‑span, het sy span tot uitmuntende prestasies gelei.
- Nathan Herbst het sy debuut gemaak as amptelike PSi‑skeidsregter en 25 wedstryde oor drie dae behartig, insluitend ’n top‑6 wedstryd, semi‑finaal en finaal.
- ’n Merkwaardige 17 Erries is gekies om die Cheetah‑spanne in Kaapstad te verteenwoordig.
Spelers wat uitblink
o.14 Dogters: Janelle Fourie, Ané Grobler, René Moller, Adelaine Botes
o.16 Dogters: Leoné Jacobs, Minette du Plessis, Yolané Janse van Rensburg, Mia Schoonraad, Lea Swart, Zané Kapp, Kaeleigh Botes, Inge Prinsloo, Megan Herbst, Werné Engelbrecht, Ineke Theron, Jané Fourie
o/18 Seuns: Nathan Herbst
Hoërskool Ermelo is trots op elke speler en afrigter wat die Erries se naam met passie en uitnemendheid landwyd uitdra.
















Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.