Leerders van Hoëerskool Eldoraigne in Pretoria is beloon vir hulle volgehoue harde werk op akademiese gebied in 2020.

Dux leerlinge vir 2020: Gr 8 Megan Muller – 92.41 %; Gr 9 Jayden Berry 92.30 %; Gr 10 Elnette v.d. Berg – 93.88 %; Gr 11 Reinette Odendaal – 95.27 %.

Baie geluk aan die akademiese sterre!

#eldosterre#eldoraigne#eldoakademie#eldotrots

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article