Hoërskool Durbanville vier ’n merkwaardige prestasie met 15 landloopatlete wat hul plek in die Noord Sone Landloopspan verower het. Hierdie talentvolle groep sal op 15 Augustus die skool se trots verteenwoordig tydens die Kaap Metro Kampioenskappe.
O.14:
- Marilize Cronje
O.15:
- Carika Rossouw
- Lara Brown
- Helene van der Merwe
- Jenna Groves
- Karla Pienaar
- Benjamin Badenhorst
- Daniel Badenhorst
- Tiaan Lambrechts
O.16:
- Anieka Louw
- Charne Tiemie
- Niel Conradie
O.19:
- Lara Cronje
- Liesel van der Merwe
- Isabel Riedemann














Met soveel talent en toewyding is Durbanville Hoërskool trots op elke atleet wat hul skool se naam hoog hou.
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.