Hoërskool Duineveld se redenaars het verlede week met uitmuntende uitslae aan die Con Spirito-aanlynredenaarskompetisie deelgeneem. Die span se harde werk en toewyding het vrugte afgewerp met verskeie top-prestasies in beide Afrikaans en Engels.
Graad 12
- Engels Voorbereid: Avuzwa Kalipa – 89%
- Afrikaans Onvoorbereid: Annah-Jane Stolper – 93%
- Afrikaans Voorbereid: Annah-Jane Stolper – 94% | Gideon Niemand – 94% | Carla Klindt – 95%
Graad 11
- Engels Voorbereid: Radene Losper – 93%
- Afrikaans Onvoorbereid: Lanicka van Niekerk – 95%
- Afrikaans Voorbereid: Emily van As – 89% | Anleré Roelofse – 94% | Karo Engelbrecht – 94% | Christiaan Crafford – 95%
Graad 10
- Afrikaans Voorbereid: Miyanna Fourie – 93%
Graad 9
- Afrikaans Voorbereid: Dysman van Eeden – 95%
Foto verskaf






