Dirk Hagen van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het tydens die Oppie Tong Af Redenaars-kompetisie in die Top Tien Nasionaal geëindig van 400 deelnemers landwyd. Hulle het in die finaal net die eerste 3 posisies aangedui, maar Vorster Venter gesê hy is in die top 10 nasionaal.Dirk se prestasies by Con Spirito Forte – Finale Rondte:Kreatiewe Skryfwerk 1ste Taal: Afrikaanse Opstel – 99% (Itemwenner)Kreatiewe Skryfwerk 1ste Taal: Afrikaanse Poēsie – 97% (Itemwenner)Instrumentaal: Kitaar (Klassiek) – 99% (Itemwenner)Ongedramatiseerde Poësie Drama (Eie keuse) – 92%Afrikaans 1ste Taal Redenaars – 93%Hy was nasionaal ‘n wenner vir sy Kreatiewe Skryfwerk (Opstel & Poësie) sowel as sy kitaar waarin hy uitsonderlik presteer het. Hy is tans besig met Graad 5 in musiek – Trinity – asook musiekteorie wat hy nog elke jaar geskryf het.
Home » Hoërskool DF Malan leerder skitter in Oppie Tong Af Redenaars-kompetisie
Hoërskool DF Malan leerder skitter in Oppie Tong Af Redenaars-kompetisie

Hoërskool DF Malan leerder skitter in Oppie Tong Af Redenaars-kompetisie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Con Spirito – Hoërskool Ermelo
Con Spirito. Foto: Voor: Mardi van Niekerk en Kara McKenzieAgter: Siyabonga Makhanta, Miané Swanepoel, Layla…
by
Christo du Randton
-

Hoërskool DF Malan se Dirk Hagen skitter in Poësie en Redenaars
Te midde van 'n tyd waarin baie buitemuurse aktiwiteite tot 'n stilstand gedwing is, het…
by
Christo du Randton
-

Nasionale Wenner – Oranje-leerder wen titel in kreatiewe skryfwerk
Lika Claasens (Gr. 9) van Oranje wen nasionale Con Spirito Eisteddfod met A+++ vir Afrikaanse…
by
Christo du Randton
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

