Hoërskool Bothaville heet  Mej Liané Snyman welkom by hul skool. Sy het reeds haar onderwyskwalifikasie verwerf en is besig met haar Honneursgraad in Geografie. Juffrou Liané sal tot die einde van die jaar SW vir die graad 8’s en 9’s en NW vir die graad 8’s aanbied.

Baie welkom by die Bothas wenspan!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article