Magé Troskie is verlede week as die Hoër Meisieskool Oranje se hoofmeisie vir 2021 aangewys. Zelmi Marx en Irmarie Buys is die onderhoofleiers. Magé, wat in 2016 die Laerskool Gill in Somerset-Oos se onderhoofmeisie was, is ook as Oranje se atletiek- en koorkaptein en as haar sporthuis se hoofleidster aangewys.
Home » Hoër Meisieskool Oranje se VRL Hoofleiers
Hoër Meisieskool Oranje se VRL Hoofleiers

Hoër Meisieskool Oranje se VRL Hoofleiers
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Meisieskool Oranje se komedie wen nasionale Allegretto-toneelfees lag-lag ná sukses op sukses
Meer as een Bloemfonteinse skool het uitsonderlik presteer in die nasionale ronde van die FAK…
by
BloemNewson
-

Durbanville en Waterkloof stap met louere weg in Dink of Sink-eindronde
Die Hoërskole Durbanville in Kaapstad en Waterkloof in Pretoria het die afgelope naweek koning gekraai…
by
TygerBurgeron
-

Hoër Meisieskool Oranje: Nog ‘n tradisie
Nog 'n tradisie by Oranje is die matrieks wat rokke van bestaande skoolklere vervaardig en…
by
Christo du Randton
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

