Hoër Meisieskool Oranje leerder skitter in Trinity College of London se praktiese musiekeksamen.

Hoër Meisieskool Oranje leerder skitter in Trinity College of London se praktiese musiekeksamen.


Anke Rheeder, ’n matriekleerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, se puik vioolspel het haar 89% besorg in Trinity College of London se praktiese musiekeksamen. Sy het ingeskryf vir klassiek (viool) op gr. 8-vlak en moes drie agtereenvolgende stukke speel met begeleiding deur haar musiek-onderwyser, Piet Moolman. Vanjaar moes dit opgeneem en ingestuur word vir beoordeling.

Baie geluk, Anke!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article