Veels geluk aan al leerders van Grey Kollege wat uitstekend gevaar het in die 2021 ATKV DigiToneel-kompetisie!

In besonder geluk aan Johan du Plessis, Eckard van Heerden en Hanko Steenkamp wat goue toekennings ontvang het!

Grey bedank ook graag vir @digitvsa wat die amptelike opnames behartig en geborg het.

Baie dankie! @atkv_sa @eckard_c_vh @hankosteenkamp23

@cjohanduplessis1

#ViveLaGrey#Grey2Gold#Greykultuur#kultuur#drama

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article