Grey College o/14-Rugbytoernooi. Voortrekker se o/14A rugbyspan het vanjaar in Bloemfontein aan Grey College se o/14-Rugbytoernooi deelgeneem.

Die uitslae was as volg:

  • Voortrekker verloor 0 – 40 teen Grey A
  • Voortrekker speel gelykop 7 – 7 teen Noordheuwel
  • Voortrekker wen 75 – 0 teen Lichtenburg

Die volgende spelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die oorsese toergroep na Ierland: Lourens Roux, Wessel Hattingh, Siswe Qwala, Shelvin Mabooi en Damion Zwahlen.

BVHS bedank Grey College vir hul gasvryheid tydens die toernooi!

BVHS 0.13 rugbyspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article