Glansryke afskeid vir Dirk Postma se 2026 matrieks
Glansryke afskeid vir Dirk Postma se 2026 matrieks

Glansryke afskeid vir Dirk Postma se 2026 matrieks


Pretoria, 23 September 2026 – Die Gereformeerde Skool Dirk Postma het sy matriekklas van 2026 met ’n elegante en betekenisvolle afskeidsgeleentheid vereer. Die Glansryke afskeid was gevul met styl, dankbaarheid en trots. 2026 se matrieks, ouers en personeel het saam die einde van ’n kosbarskoolloopbaan gevier.

Die matriekafskeid het nie net die akademiese reis van die leerders afgesluit nie, maar ook hul groei, vriendskappe en herinneringe beklemtoon. Sprekers het die klas geloof vir hul deursettingsvermoë en die waardes wat hulle by die skool geleer het. Ook sie waardes wat hulle nou met selfvertroue die toekoms in neem.

“Gereformeerde Skool Dirk Postma is trots op elke matrikulant. Julle het nie net kennis opgedoen nie, maar ook karakter gevorm. Mag julle lig helder skyn waar julle ook al gaan.”

Die aand is afgesluit met ’n feestelike viering, waar die klas van 2026 hul laaste skooljaar in styl en vreugde afgesluit het.

hhttps://www.gsdp.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article