Fichie Drama. Hoërskool Fichardtpark leerder, Lydia Jaquire, het 7 Maart in Hoopstad en Wesselsbron opgetree in ‘n toneelstuk. Lydia het die rol van Emmie in die toneelstuk “Dinosaurusse kan nie lees nie” vertolk.

Die ATKV-gemeenskapteater het hierdie groep gestuur. Die skrywer is die bekende Ilne Fourie en die regisseur Christi-Ann Lombaard.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article