EGA Summer Champs 2024 - Hoërskool Hans Moore
EGA Summer Champs 2024 – Hoërskool Hans Moore

EGA Summer Champs 2024 – Hoërskool Hans Moore


EGA Summer Champs 2024. Twee swemmers van Hoërskool Hans Moore, Benoni, Mia en Harold Pienaar, het die afgelope week deelgeneem aan die EGA Summer Champs 2024. Dit is die somerkampioenskappe vir swem.

Prestasies behaal:

Mia Pienaar:

  • 1500m Freestyle: 1ste plek
  • 400m Individual Medley: 1ste plek
  • 400m Freestyle: 1ste plek
  • 200m Free: 1ste plek
  • Relay: 3de plek

Harold Pienaar:

  • 1500m Freestyle: 1ste plek
  • 400m Individual Medley: 3de plek
  • 400m Freestyle: 2de plek
  • 50m Freestyle: 4de plek
  • 200m Freestyle: 4de plek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hansmoore.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article