ECHS Hokkietoenooi - Primêre Meisieskool Oranje
ECHS Hokkietoenooi – Primêre Meisieskool Oranje

ECHS Hokkietoenooi – Primêre Meisieskool Oranje


ECHS Hokkietoenooi. Primêre Meisieskool Oranje se Hokkie-Eende het tydens die skoolvakansie van 5 tot 7 Julie aan die ECHS hokkietoenooi deelgeneem.

Prestasies behaal:

O.13A Hokkiespan

  • OMS teen Laerskool Anton van Wouw: wen 10-0
  • OMS teen Laerskool Louw Geldenhuys: wen 11-0
  • OMS teen Laerskool Hennopspark: wen 5-0
  • OMS teen Laerskool Louw Geldenhuys: wen 7-0
  • OMS teen Laerskool Tygerpoort: wen 3-1
  • OMS teen Laerskool Hennopspark: wen 4-1 (finaal)

Oranje eindig eerste

O.13B Hokkiespan

  • OMS teen Laerskool Fairland A: wen 3-0
  • OMS teen Laerskool Fairland B: wen 5-0
  • OMS teen Laerskool Voorpos: 3-0
  • OMS teen Laerskool Tygerpoort: wen 4-0
  • OMS teen Laerskool Fairland B: wen 4-0 (semi-finaal)
  • OMS teen Fairland A wen 2-0 (finaal)

Oranje indig eerste

O.12A Hokkiespan

  • OMS teen Laerskool Louw Geldenhuys: gelykop 0-0
  • OMS teen Laerskool Anton van Wouw: wen 3-0
  • OMS teen Laerskool Hangklip: gelykop 0-0
  • OMS teen Laerskool Tygerpoort: wen 3-1
  • OMS teen OMS B: wen 4-0
  • OMS teen Laerskool Hangklip: wen 2-1 (Finaal)

Oranje eindig eerste

O.12B Hokkiespan

  • OMS teen Laerskool Louw Geldenhuys: gelykop 0-0
  • OMS teen Laerskool Tygerpoort: verloor 1-0
  • OMS teen Laerskool Anton van Wouw: wen 1-0
  • OMS teen OMS o.12A: verloor 4-1
  • OMS teen Laerskool Hangklip: verloor 6-0
  • OMS teen Laerskool Kathu: wen 2-0

Oranje eindig vyfde

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article