V.l.n.r: Esteé Wiese, Jana van Reenen en Magda Thiart.

Hoërskool DF Malan in Kaapstad, verwelkom graag die volgende personeellede wat hierdie jaar by die skool  aangesluit het in 2020: Rihanna Steenkamp – Netbal/MSW, Jana van Reenen – Wiskunde, Esteé Wiese – Engels, Magda Thiart – Afrikaans, Lyndon Brandt – Engels, en Corné Pauw – HPS-koördineerder.

Baie welkom by die DF-familie!

Links: Corné Pauw en regs Lyndon Brand

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article