Kaapstad – DF Akademie, Kaapstad, het tydens die jaarlikse prysuitdeling hul leerders vereer vir harde werk, passie en volharding. Prof. Esterhuyse het die kern van ware sukses beklemtoon: passie (Patos), wysheid (Logos) en karakter (Etos). Met hierdie waardes as rigtingwysers beweeg die matriekklas van 2026 vorentoe met die wete: “Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.”
Spesiale Toekennings
- Dux-medalje: Matt Oosthuizen
- Akademiese medalje: Matt Oosthuizen
- Skoolhooftoekenning: Lisemarie van Dyk
- Dux Amicus: Matt Oosthuizen
- VRIEND-beker: Maria Roelofse en Josh Robertson
- Diensbeker: Azelle Kotze
Kultuur- & Vaktrofeë
- Senior kultuurtoekenning: Juan Visagie
- Anja Human trofee (Dramatiese Kunste): Noa du Plessis
- Jean du Plessis trofee (Visuele Kunste): Ché Cornelessen
- Mazars beker (Rekeningkunde): Joané Ferreira
- Danielle Hencert trofee (Wêreldwetenskappe & Rekeningkunde): Marlie Naudé
- Ton van Tonder trofee (Eerste klasposisie): Matt Oosthuizen
Sporttoekennings
- Veelsydigste sportseun: Justin van Rensburg
- Veelsydigste sportmeisie: Jennifer van Schalkwyk
- Beste enkele sportprestasie: Stephanie Minnaar
- Skoolsporttoekenning: Danelle van Tonder Sportleierskap: Inge Vermeulen & Meyer Brits
- Beste vordering in sport: Nia Nortjé
Akademiese Uitblinkers
DF Akademie se matriekklas van 2026 het 49 leerders opgelewer wat akademiese erekleure ontvang. Die topdrie akademiese posisies is:
- 3de plek: Joané Ferreira – 92,99%
- 2de plek: Lisemarie van Dyk – 94,12%
- 1ste plek: Matt Oosthuizen – 94,88%













Trots en Erkenning
Hierdie prestasies bevestig DF Akademie se toewyding tot uitnemendheid. DF is ongelooflik trots op elke leerder wat hul talente ten volle uitleef en die skool se naam met waardigheid en trots op die kaart plaas.
Foto’s verskaf





You must be logged in to post a comment.