Cobus Hagg behaal goud by MTB School Series
Cobus Hagg behaal goud by MTB School Series

Cobus Hagg behaal goud by MTB School Series


Die Gereformeerde Skool Dirk Postma in Pretoria het tydens die Cycle Lab School Series #5 by Hoërskool Monument in Krugersdorp ’n glansryke naweek beleef. Die fietsryspan het met trots deelgeneem en uitstekende vertonings gelewer. Hoogtepunt van die dag was Cobus Hagg wat die goud ingepalm het in die Junior 18/19 Mans-afdeling.

Uitslae:

Jeug 15 Vroue

  • Minay van der Veen – 34ste

Jeug 15 Mans – Groep 1

  • LJ Kotze – 35ste

Sub-Junior Seuns – Groep 1

  • Janco Langenhoven – 45ste

Sub-Junior Seuns – Groep 2

  • Niel le Roux – 17de

Junior 17 Mans – Groep 1

  • Wian van der Veen – 16de
  • Divan Pouwels – 24ste

Junior 18/19 Mans

  • Cobus Hagg – 1ste

Dirk Postma is trots op elke fietsryer!

https://www.gsdp.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article