Baie geluk aan BVHS se talentvolle redenaars wat van 27–29 Augustus by Hoërskool Kemptonpark aan die Artistatue Redenaars-finaal gaan deelneem. Hierdie prestasie weerspieël harde werk, toewyding en ’n passie vir die kuns van die woord.

🎤 Finaliste:

  • Alissa Pretorius – Graad 8, Afrikaans Eksperimenteel en Tweetalig
  • Nelisa-May Doman – Graad 10, English Experimental
  • Sunique Theron – Graad 10, Afrikaans Voorbereid
  • Christiné Bester – Graad 10, Afrikaans Voorbereid en Afrikaans Onvoorbereid
  • BVHS Graad 8 Eksperimentele Span: Petri Coetzee, Alissa Pretorius, Biané Hattingh en Suné Strauss

BVHS wens elke deelnemer sterkte toe – mag jul BVHS Redenaars stemme die gehoor helder en kragtig inspireer!

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article