V.l.n.r: Bianca Lessing, Wynand Swanepoel en Anke Fourie

BVHS leerders bereik groot hoogtes in sport


Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is op die ererol geplaas vir hulle uitnemende sportprestasies en ontvang elk ‘n BVHS kontantprys.

Bianca Lessing: Atletiek. Bianca was ingesluit in die Vrystaatspan wat aan die SA-Kampioenskappe /ASA/USSASA deelgeneem het.

Wynand Swanepoel: Atletiek . Wynand was ingesluit in die Vrystaatspan wat aan die SA-Kampioenskappe /ASA/USSASA deelgeneem het.

Anke Fourie: Swem.  Anke het deelgeneem aan die SA Opewater-Kampioenskappe

Baie geluk!!

Trekkertrots

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article