Spesiale gelukwensing aan BVHS-landloopatlete Dehan Cilliers en Gerné Potgieter, wat albei as Vrystaatkampioene in hul onderskeie ouderdomsgroepe oor 4 km gekroon is!
BVHS is ongelooflik trots op ons 12 landloopatlete wat gekwalifiseer het vir die Vrystaatspan en op 5 September by Curro Hazeldean in Pretoria aan die ASA Nasionale Landloopkampioenskappe gaan deelneem.
Ons atlete:
- Dehan Cilliers – Seuns o/15 – 4 km
- Wilhelm Potgieter – Seuns o/15 – 4 km
- Ruhan Cilliers – Seuns o/15 – 4 km
- Marizaan Swanepoel – Meisies o/14 – 4 km
- Elne Hugo – Meisies o/15 – 4 km
- Mantsema R. Chobokoane – Meisies o/15 – 4 km
- Michaela Posthumus – Meisies o/15 – 4 km
- Gerné Potgieter – Meisies o/16 – 4 km
- Lizelle Swanepoel – Meisies o/17 – 4 km
- Magdalena Arangies – Dames o/23 – 4 km
- Lian Oosthuizen – Seuns jeug B – 2 km
- Carla Britz – Meisies jeug G – 2 km

“BVHS is baie trots op elkeen van julle – sterkte met die voorbereiding vir die SA’s. Gaan wys wat julle kan doen!”
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.