Primêre Skool Naudeville krieketspelers, is vir hul talent en toewyding beloon met die insluiting in verskeie Lejweleputswa-spanne. Hierdie prestasies bevestig die skool se groeiende kriekettradisie en die gehalte van sy spelers.
Dogters o.13-spanne
- Amohelang Kolobi (0/13A)
- Johanné Odendaal (0/13A)
- Lumé van Aardt (0/13B)
Seuns 0.13-span
- Milan du Plessis (0/13A
Seuns o.12 span
- Dean Louw (0/12A)
Seuns 0.11- span
- Enrico du Preez (0/11B)
- Reghardt Prinsloo (0/11B)
Die insluiting van hierdie Naudeville Krieketspelers in die onderskeie Lejweleputswa-spanne is ’n groot eer en ’n bewys van hul talent en harde werk. Primêre Skool Naudeville is trots om elkeen van hierdie jong kriekethelde te sien uitblink en die skool se naam met waardigheid en trots te verteenwoordig.

“Baie geluk aan al ons Naudies – mag julle elke wedstryd met passie en trots aanpak!”
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.