Bulls Skole-rugby kapteins - Afrikaanse Hoër Seunskool
Affies Kapteins en Onderkapteins

Bulls Skole-rugby kapteins – Afrikaanse Hoër Seunskool


Bulls Skole-rugby kapteins. Nege Affies is as kapteins en onderkapteins van die verskeie Bulls Skoles-rugby Kapteins aangewys.

  • Janco Purchase: Cravenweek Kaptein
  • Muntingh Hamman: Akademiespan Kaptein
  • Stefan McDonald: Bulls O.17 Kaptein
  • Martin van Niekerk: Grant Khomo Kaptein
  • Hendré Ehlers: O.15B Kaptein
  • JD Hattingh: Cravenweek Onderkaptein
  • Ruben Groenewald: Akademiespan Onderkaptein
  • Petrus Rautenbach: Bulls O.17 Onderkaptein
  • Fourie Roberts Grant Khomo Onderkaptein

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://www.affies.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article