BHVS beskik oor Tegniese afdeling vir addisionele geleenthede

BHVS beskik oor Tegniese afdeling vir addisionele geleenthede


Bethlehem Voortrekker Hoërskool stel bekend:

BVHS beskik oor ‘n Tegniese afdeling wat aan ons leerders addisionele geleenthede bied om hulself te bekwaam in ‘n ambagsrigting van hul keuse:

Meganies (Motorwerktuigkunde) of Siviel (Houtbewerking)Ons bied Fisiese wetenskappe aan vir o.a. toekomstige ingenieurs, maar ook Tegniese Wetenskap vir ambagsmanne.

Rekenaartoepassingstegnologie (CAT) en Gasvryheidstudies (Hotelbestuur) maak BVHS se vakpakket beroepsgerig.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article