ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal - Hoërskool Waterkloof
ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal – Hoërskool Waterkloof

ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal – Hoërskool Waterkloof


ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal. Vier Klofies het gekwalifiseer vir die ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal op 5 Augustus.

Hoërskool Waterkloof is trots op hierdie toegewyde leerders:

  • Ivan Louw (Graad 9) – Voorbereide afdeling
  • Divan Roos (Graad 9) – Voorbereide afdeling
  • Hugo Louw (Graad 10) – Voorbereide afdeling
  • Minnie Siluma (Graad 12) – Voorbereide én onvoorbereide afdeling

Elke deelnemer verteenwoordig die skool met trots en deursettingsvermoë.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.klofies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article