ATKV Redenaarskompetisie - Hoërskool De Aar presteer
ATKV Redenaarskompetisie – Hoërskool De Aar presteer

ATKV Redenaarskompetisie – Hoërskool De Aar presteer


ATKV Redenaarskompetisie. Vier van Hoërskool De Aar se redenaars het na afloop van die eerste rondte van die ATKV se redenaarskompetisie, deurgedring na die semi-finale rondte. Hier gaan hulle te staan kom teen die heel beste redenaars in die Noord-Kaap. 

Al vier hierdie sprekers het uitstekende replieke van die beoordelaars ontvang en die skool wens hulle alle sukses toe met die semi-finale. 

Die vier redenaars is:

  • Marco de Carvalho
  • Adriano de Carvalho
  • Alda Augustyn
  • Shanen Koen

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsda.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article