Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Ermelo het Maandag, 3 Februarie hul jaarlikse Akademiese Prysuitdeling gehou.

Die volgende leerders is beloon vir hul akademiese prestasie en het die volgende spesiale toekennings ontvang:

  • John-Pierre van Rooyen – IM Bekker Wisseltrofee vir 7A’s in Graad 11. Hy is ook die Dux leerder in Graad 11.
  • Elizma Swart – Die Kasrischa Vos- Boekprys vir Beste Sport en Akademie van Graad 8 tot Graad 11.
  • Sbongakonke Madela – Die Highveld Office Supplies prys: Best Bilingualism in Grade 11.
  • Esmari Kloppers – Die Highveld Office Supplies -prys: Beste Tweetaligheid in Graad 11.
  • De la Rey Hattingh – Phizer-Wisseltrofee: Beste prestasie in Landbouwetenskap.
  • Sinothile Phiri – Die Wikus Cloete prys: Best Bilingualism in Grade 9.
  • Nolwethu Shongwe – Die TWK prys: – Best Bilingualism in Grade 10.
  • Janeske Janse van Rensburg – Dux leerder vir Graad 9.
  • Awande Ntuli – Pas-Prokureursprys: Best Bilingualism in Grade 8
  • Mia van Deventer – TWK prys: Beste Tweetaligheid in Graad 10
  • Aletha Kloppers – Die Wikus Cloete prys: Beste Tweetaligheid in Graad 9.
  • Julie Uys – Pas-Prokureursprys: Beste Tweetaligheid in Graad 8.
  • Inke Oosthuizen – Hoëveld Tribune Wisseltrofee: Beste Prestasie in Kuns en Kultuur.
  • Dian van Aarde – John-Laffnie de Jager- Wisseltrofee – Beste krieketspeler in Eerstespan.
  • Elané Nel – ABSA – Wisseltrofee: Beste prestasie in Wiskunde.
  • Henco Boshoff – Ermelo Krieketklub – Wisseltrofee: Beste vordering in Krieket
  • Clarissa Nel – Dux leerder in Graad 10.
Akademiese Prysuitdeling - Hoërskool Ermelo

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article