𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲 – Hoërskool Die Wilgers

𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲 – Hoërskool Die Wilgers


𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲. Al drie toneelgroepe van Hoërskool Die Wilgers het aan die 𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲 by Hoërskool Hugenote deelgeneem. Die toneelgroepe is Fragment, Toe die see jou sluk en Verlore in Suburbia. Toe die see jou sluk het deurgedring na die semi-finaal. Hulle word vir vier afdelings genomineer en ontvang die ‘Beste Verhoogbestuur’ toekenning.

𝗧𝗢𝗘 𝗗𝗜𝗘 𝗦𝗘𝗘 𝗝𝗢𝗨 𝗦𝗟𝗨𝗞

𝗦𝗲𝗺𝗶-𝗳𝗶𝗻𝗮𝗮𝗹:

  • Beste verhoogbestuur Toekenning
  • Nominasies: Beste Drama, Beste Beligtingsoperateur, Beste Tegniese Aspekte

𝗥𝗼𝗻𝗱𝘁𝗲 𝘂𝗶𝘁𝘀𝗹𝗮𝗲:

  • Algeheel: Goud
  • Goud: x9
  • Silwer: x5
  • Brons: x2

𝗙𝗥𝗔𝗚𝗠𝗘𝗡𝗧

  • Algeheel: Silwer
  • Goud: x1
  • Silwer: x10
  • Brons: x5

𝗩𝗘𝗥𝗟𝗢𝗥𝗘 𝗜𝗡 𝗦𝗨𝗕𝗨𝗥𝗕𝗜𝗔

  • Algeheel: Silwer
  • Silwer: x14
  • Brons: x1

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article