
-
SA Bokkiespanne – Leerders van Hoërskool Trio ingesluit in verskeie spanne
SA Bokkiespanne -Leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad, is ingesluit in verskeie SA Bokkiespanne van Hoërskool Trio. Die volgende leerders van Hoërskool Trio Kroonstad is tydens die afgelope Bokkieweek in […]
-
BBRU Stadsbeker – Hoërskool Die Wilgers rugby kampioene
BBRU Stadsbeker. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria is gekroon as die amptelike BBRU Stadsbeker kampioene. Hierdie manne ken hul rugby! Die uitslae van die BBRU Stadsbeker is as volg: Die […]
-
Sportnaweek – Paul Roos skop wintersport program op hoë noot af
Sportnaweek. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het die derde kwartaal se wintersportprogram op ‘n hoë noot afgeskop. Die afgelope naweek het Paul Roos op tuisgrond teen Wynberg Boys’ High School tydens […]
-
Jimmy Stonehouse – Hoërskool Ermelo kry besoek van Pumas
Jimmy Stonehouse. Dit was vir die Erries ’n besondere voorreg om mnr Jimmy Stonehouse, asook lede van die Puma-afrigtingspan by EHS te verwelkom op Vrydag 22 Julie. Hoërskool Ermelo is […]
-
Hockey Rugby Netball – Point High School vs Despatch High School
Hockey Rugby Netball. Hoërskool Punt, Mosselbaai het ‘n sportdag aangebied vs Hoërskool Despatch. Die sportsoorte waarin meegeding is, is Hokkie, Rugby en netbal. Die uitslae wat behaal is, is as […]
-
AVS-Hoëveld Bokkiespanne – EHS uitstekend verteenwoordig
Op 2 Julie het leerders van regoor die Hoëveld, wat gekies is vir die onderskeie AVS-Hoëveld-Bokkiespanne, in Volksrust ’n seremonie bygewoon. Daar het elke speler hul klere ontvang. Hulle is […]
-
Huis Nico Malan Swartvlag – Vlag oorhandig aan eerste rugbyspan
Huis Nico Malan Swartvlag. Hoër Landbouskool Boland het vanoggend Huis Nico Malan se Swartvlag vir die eerste keer aan die 1ste rugbyspan oorhandig. Hiermee is daar vandag ‘n nuwe tradisie […]
-
WP Damesrugby – Auschka Ekron van Hoërskool Strand in O.19 span
WP Damesrugby. Auschka Ekron is ‘n leerder van Hoërskool Strand in die Wes-Kaap. Sy het gedurende die afgelope vakansie vir die WP damesrugby O.19 span aan die Suid-Afrikaanse damestoernooi deelgeneem. […]
-
Pumas Rugbyspan – NHS wens Pumas geluk met Curriebeker
Pumas Rugbyspan. Die Airlink Pumas rugbyspan het op 25 Junie 2022 geskiedenis gemaak toe hulle die Curriebeker-finaal teen die Griekwas, op hul tuisveld in Kimberley, met 26-19 gewen het. Hoërskool […]
-
Rugby Akademieweek – Tien spelers van Grey Kollege in Vrystaatspan
Rugby Akademieweek. Die O18 Rugby Akademieweek het tydens die skoolvakansie by Hoërskool Hugenote in Wellington plaasgevind. Tien spelers van Grey Kollege het deel gevorm van die Vrystaat Akademiespan. Baie geluk […]
-
SA Skole Rugby – Hoërskool Outeniqua spog met vier spelers
SA Skole Rugby. Kwaggaland is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van hul Kwagga rugbyseuns ingesluit is in die SA Skole rugby spanne! Ruan Swart: SA Skolespan, JT […]
-
Rhino Week Rugby – Hoërskool Bastion rugby skitter steeds
Rhino Week Rugby. Hoërskool Bastion van Gauteng se rugby skitter steeds op verskeie platforms. Menigte seuns is in die Sentraal-Wes rugbyspanne ingesluit en het deelgeneem aan die Rhino Week Rugby. […]














You must be logged in to post a comment.