
-
Rugby-avontuur in Spanje wink vir Odendaalsrus-leerders
Die Hoërskool Wessel Maree in Odendaalsrus het nie ‘n tekort aan ontluikende rugbyspelers nie en twee van sy leerders, Tshiamo Ikaneng en JC Godfrey, gaan in Desember Spanje toe. JC, […]
-
Melkbosstrand High earns promotion through holistic approach
Combining culture, solid coaching and a groundbreaking wellness programme drives Melkbosstrand High’s rugby success.
-
Durbanville se rugby vorder na Premier-A status
“In die Noorde speel almal vir ‘n beker. Hier in die Kaap is daar nie bekers nie. Dit maak die rugby lekkerder. Makliker vir afrigters om uit die boks te […]
-
Eldos keer terug na Noordvaal Skild afdeling
“As ons ernstige beserings kan vryspring sal ons goed in die Skild kompeteer,” So sê Deon Anderson, een van die 1ste XV afrigters by Eldoraigne. Eldos, soos hulle in die […]
-
Brandwag klim Noordvaal leer maar is reg vir nog
Ontwikkeling, is ‘n woord wat baie in skole rugby rond gegooi word. Elke skool sê hulle doen dit, maar min skole leef dit. Brandwag, wat van promosie na die Noordvaal […]
-
Midstream College weet harde werk wag in Bowl-afdeling
Agtien jaar gelede het Midstream College met slegs twee rugby spanne begin. In 2026 begin hulle, hulle reis in die Noordvaal bowl afdeling. Die begin rang in die eerste afdeling […]
-
Grey College leads with four players in SA U19-academy team
Grey College tops the school representation charts in South Africa’s U19 Academy rugby squad, contributing four players to the 26-man European tour party, whilst 16 different schools showcase the depth of South African school rugby talent.
-
Middelburg Hoërskool vows to ‘Belong’ in Noordvaal Cup
New rugby director sets 30-point scoring target as Middies prepare for gruelling debut season against established programs.”
-
Plattelandse seun met groot drome lei Middies-rugby vanaf 2026
’n Ware plattelandse seun met ’n passie vir skolerugby — dis hoe Christiaan Gouws beskryf kan word. Vanaf Januarie 2026 neem hy die leiding by Hoërskool Middelburg se rugby, waar hy sy ervaring en liefde vir die spel wil gebruik…











You must be logged in to post a comment.