Die voordragleerders van die Laerskool Altona het tydens die Despatch Kunsfees uitgeblink! Die graad 2A-klas het as ’n spreekkoor opgetree en het ’n goud A+ toekenning ontvang. Van links, (agterste ry), Sinayo Xata (Goud A), Emma Joubert (Goud A+), Liam McDonald (Goud A en Goud A+), Danré Pretorius (Goud A+), Shahia van Rhyn (Goud A++ Cum Laude), Airen Maarman (Goud A+), (middelste ry) Keachlin Witbooi (Goud A+), Mellesha Bekker (Goud A), Zane Avery (Goud A+), Darian Olivier (Goud A), Leona Witbooi (Goud A-), (voorste ry) Merlin Buys (Silwer B+), Bradley Davids (Silwer B+), Leigh-Chay Daniels (Silwer B+), LJ van der Merwe (Goud A), Tyron Benade (Silwer B+). Foto: Verskaf


Altona voordragleerders skitter by die Despatch Kunsfees

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article