Mellesha Bekker, onderhoofleier van die Laerskool Altona, het onlangs aan die Western Mountain Games deelgeneem. Sy en haar perd, Octavia, het ’n goeie band en verstandhouding, en dit verseker haar altyd ’n plek onder die top drie. In die onlangse kompetisie het sy tweede geëindig. Foto: Verskaf


Mellesha en Octavia vat tweede plek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article