Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
-
Wen met karakter, durf in doodsnikke
Die Young Gardens-rugbyklub het Saterdag in ’n opwindende ligawedstryd van die Paarl-streek die wind uit Young Standards se seile gehaal.
-
Wil jy ook leer paalspring?
Seuns en meisies wat daarin belangstel om alles oor paalspring te leer, kan Maandae tot Donderdae by die Hoërskool Paarl Gimnasium inloer.
-
-
-
XCM MTB Challenge at Arauna Farm
Off-road racing at its very best, the MTB Challenge, hits the Cape Winelands on Saturday 8 July. It offers 15 km, 30 km and 60 km options.
-
Bombellas pootjie Hillies
Newtons RVK het die pasaangeër op die punteleer, Hillcrest United, Saterdag (20 Mei) in ’n Boland-Grootuitdaagbekerwedstryd op ’n volgepakte Pelikaanpark met 19-8 getroef.
-







