Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
50 Berg-marathone wink vir Malherbe
Die 2023 Bergrivier-kanomarathon sal betekenisvol wees vir Paarlse roei legende, Jannie Malherbe, wanneer hy sal poog om sy vyftigste eindpunt te behaal wanneer die wedvaart Velddrif bereik op Saterdag, 9…
-
-
Rangers laat voorloper Gardens bloed sweet vir sege
Rangers het die Paarl-streek se ligavoorloper, Young Gardens, Saterdag bloed laat sweet voordat laasgenoemde ’n riller-stryd in die Dal Josaphat-stadion met 33-30 gewen het.
-
50 Berg’-marathons wink
Die 2023-Bergrivier-kanomarathon sal vir die legendariese Paarlse roeier Jannie Malherbe betekenisvol wees wanneer hy gaan poog om sy vyftigste eindpunt te behaal wanneer die wedvaart op Saterdag 9 Julie in…
-
-
O.20-kampioenskap terug
Die Wêreldrugby-o.20-kampioenskap 2023 skop oor minder as drie weke af op 24 Junie, wanneer dié internasionale rugbytoernooi van die volgende generasie kampioene vir die eerste keer sedert 2019 terugkeer. En…
-
Gemotiveerde Riverstones dien Gardens erge knou toe
Riverstones het Saterdag Young Gardens se drome van ’n ligatitel ’n lelike knou toegedien deur hul wedstryd in die Dal Josaphat-stadion met 20-17 te wen.
-
-









