Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Topspanne haal alles uit
Die stryd om liga-eerbewyse in die Paarl-rugbystreek word al hoe groter, met die topaanspraakmakers wat almal die afgelope Saterdag gewen het.
-
-
Paarliete in SA skolespan
Na afloop van verlede week se o.18-Cravenweek-toernooi is die nasionale skolespanne aangewys. Dit is ’n massiewe pluimpie en groot aanmoediging om vir dié spanne verkies te word, en weer eens…
-
Ride Muratie MTB single-track trail
Get your outdoor gear ready to hit the trails near Stellenbosch, with two opportunities to get on the single track on this historic wine farm in July.
-
Paarl se Kurt-Lee doen dit toe weer!
Die kranige Springbok- rugbyspeler Kurt-Lee Arendse van die Paarl is besig om een van die bekendste spelers in wêreldrugby te word ná puik vertonings in die Groen-en-Goud.
-
Koning van SA kanovaart doen dit sowaar ’n 13de keer
Hank McGregor het sy posisie as Suid-Afrika se suksesvolste kanovaarder onderstreep toe hy sy 13de oorwinning in die Bergrivier-marathon behaal het en Saterdag nog ’n SA titel by sy versameling…
-
Young Gardens ploeg met Standards
Young Gardens het sy voorsprong op die punteleer van die Paarl-rugbystreek Saterdag op die Boy Louw-sportterrein vergroot deur Young Standards met 22-18 te klop.
-
Nothing lucky about Hank’s 13th win
Hank McGregor underlined his position as South Africa’s most successful canoeist when he cruised to his 13th win in the Berg River Marathon and added yet another SA title to…
-
41ste Elsenburg-sege
Die Wes-Kaapse departement van landbou se eie Elsenburg Kollege-rugbyspan het die Suid-Afrikaanse Landboukolleges se Rugbyweek-trofee gelig ná sewe uitmergelende dae van taai mededingende rugby. Ná ’n naelbytwedstryd teen Grootfontein het…
-









