Sondag het die plaaslike sagtebalkompetisie begin, ’n inisiatief deur New Orleans C.C. Die gedagte agter dié kompetisie is om erkenning te gee aan Ferisco Adams, ’n plaaslike krieketspeler wat tans gekontrakteer is by Boland/Paarl Rocks. Altesaam 14 spanne, plaaslik en van omliggende gebiede, ding mee in dié kompetisie. Die naweek se uitslae is as volg: Indians wen teen Rajastan Royals