Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Polisie skiet glo ‘voortvlugtige’ by woning in Wellington
Nooddienste is Maandag (1 Desember) na ‘n woning in De Vriesstraat in Vanwyksvlei, Wellington ontbied waar ‘n man glo deur die Mbekweni-polisie doodgeskiet is. Hoewel die polisie dit in die…
-
Twee brande ruk Klapmuts die naweek; een persoon oorlede
Twee verwoestende brande het Klapmuts getref toe strukture in La Rochelle verwoes is en een persoon dood is. Sondag het ’n huis in Alexanderstraat afgebrand.
-
Twee verdrink, een gered in afsonderlike seereddingsvoorvalle in die Wes-Kaap
Twee mense het verdrink en een is gered in drie afsonderlike voorvalle waar swemmers in seewater in die moeilikheid beland het.
-
Gemeenskap veg steeds teen uitsetting van Safmarine-saal
Die debat oor die Safmarine-saal se ontruiming deur CYFS duur voort, en die raad het besluit om die huurkontrak nie te hernu nie.
-
Twee hoës in Bolandrugby oorleef wantrouemosie: ‘Ons moet nou eenheid herstel’
Sebastian Abrahams, voorsitter van die Boland-rugbyunie (BRU) se Skeidsregtersvereniging, sê nadat ‘n wantrouemosie teen hom en sy ondervoorsitter, Allen Williams, nie geslaag het nie, sal hy vorentoe daarop konsentreer om…
-
Vermoorde Paarlse hoofseun se neef gestraf: ‘Nou kan sy siel in vrede rus’
“Dit voel soos ‘n berg wat van my skouers af is. My seun se siel kan nou uiteindelik in vrede rus en ons as familie kan hierdie hoofstuk nou agter…
-
Dominee wat ‘vals beskuldig’ was verwerf regsgraad om ander te help
‘n Dominee en boorling van Saron en wat in 2013 daarvan beskuldig is dat hy ‘n minderjarige meisie tydens ‘n kerk-jeugkamp seksueel mishandel het, is nie net vrygespreek van die…
-
JSA-stigting gerat vir sewestoernooi by Newton-sportveld
Die plaaslike Jacobs Sport Assist (JSA-stigting) sê hy is gerat om komende Saterdag (29 November) altesaam 16 Drakenstein-spanne welkom te heet wat in ‘n sewestoernooi by die sportterrein in Newton vir…
-
Roses kruip toe diep in Xava se hart
Ná sy eerste jaar van rugby by ‘n Bolandse klub het Roses United se heelagter, Xavier-Lee Solomons (23), vandeesweek gesê hy het geen rede om in dié stadium enige skuiwe…
-
Wellington Wines bederf produsente en aandeelhouers in styl
Wellington Wines het hul produsente en aandeelhouers op ‘n jaareindfunksie bedien met ‘n wynproe, heerlike disse en optredes van Gian Groen.










