Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Wellington se blou ‘voetsoldate’ staan polisie by
Altesaam 30 nuwe “voetsoldate” help sedert Desember verlede jaar om die Wellington-polisie se werk ligter te maak – alles as deel van die Wes-Kaapse regering se Community in Blue-insiatief (CIB).…
-
Groep bewoners by Fraaigelegen-plaas in die Paarl sê nee vir verskuiwing
PAARL – ‘n Regsgeding speel hom tans in die Paarl-landdroshof af te midde van ‘n aantal huisgesinne wat weier om van die Fraaigelegen-plaas naby die Wemmershoekpad in die Paarl te trek.…
-
Paarlse vrou red diere uit verwoestende brand
Terwyl verwoestende vlamme die Paarlvallei verskroei, het Tessa van Leeuwen Boomkamp haar lewe gewaag om hulpelose diere tydens brand te red.
-
Brand by afvalwateraanleg lei tot reuk in Wellington
Inwoners van die Paarl en Wellington het onaangename reuke en rook ervaar van ‘n brand by die Wellington-afvalwaterbehandelingsaanleg, wat nou geblus is.
-
Skoolklere ruk ouers se sakke; mededingingskommissie herinner oor riglyne
Die mededingingskommissie het in 2021 riglyne gepubliseer om billike praktyke in die aankoop van skooluniforms te bevorder en stygende koste aan te spreek.
-
Drakenstein steeds in rookwolk gehul; 17 000 ha sover verwoes
’n Reuse-veldbrand in Wemmershoek het ongeveer 17 000 hektaar verwoes, wat noodvergaderings genoodsaak het om brandbestrydingspogings te bespreek.
-
Franschhoek, omliggende gebiede sonder krag weens voortslepende brande
Tegniese spanne is na Franschhoek ontplooi te midde van ‘n reuse-kragonderbreking nadat ‘n brandende boom Sondagaand 11 Januarie op ‘n belangrike kraglyn by die Topiary-wynlandgoed op die Wemmershoekpad geval het.…
-
Sixty60-drywer sterf in noodlottige ongeluk
‘n Groep Sixty60-drywers het Dinsdagoggend (23 Desember) saamgedrom op die toneel waar een van hul kollegas betrokke was in ‘n noodlottige ongeluk. Die ongeluk het in Croydon na Macassar gebeur…
-
Tragedie tref Paarl: tienerfietsryer en bekende sakeman sterf
Enkele dae voor Kersfees wanneer families bymekaar kom en tyd saam spandeer is twee gesinne van die Paarl se lewens onherroeplik verander nadat hul geliefde seuns in afsonderlike voorvalle op…
-
Paarl Boxing Day Baanfietsuitdaging keer terug vir 127ste aanbieding
Een van Suid-Afrika se langlopende sportgeleenthede en laaste mededingende fietsrybyeenkoms op die 2025-kalender vind hierdie week plaas in die Paarl. Die ikoniese Paarl Boxing Day baanfietsuitdaging keer op Donderdag (26…










