Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Drakenstein-sakekamer aangewys as Sakekamer van die Jaar
Die AHi se Drakenstein-sakekamer het die AHi-voorsitterstoekenning vir Sakekamer van die Jaar by die kongres van die AHi Wes-Kaap, gewen.
-
Metro-polisiebeampte sterf tragies aan diens in Kensington
Die Stad Kaapstad rou oor die dood van metro-polisiebeampte Tyler Lamb (30), wat op 7 Novebmer in Kensington aandiens oorlede is.
-
Jong man van Stellenbosch sterf in ongeluk naby Klapmuts
Twee mans is Saterdagaand in ’n noodlottige ongeluk op die R44 naby Klapmuts dood. Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.
-
Brande woed in Ashton en Lanquedoc
Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit help om brande in Ashton en Lanquedoc te bestry, terwyl inwoners aangemoedig word om voorkomende maatreëls te tref teen veldbrande.
-
Kabeldiewe laat Wellington-boere in die donker
Boere in Wellington ervaar langdurige kragonderbrekings weens kabeldiefstal. Eskom werk hard om dit te herstel, terwyl plaaslike sekuriteit misdadigers vasvang en samewerking met die polisie verbeter.
-
Polisiespeurder dalk geëvalueer; saak uitgestel
Die Wellington-speurder Wayne Wantza (42) het op 7 November weer in die hof verskyn. Hy beweer hy was “non compos mentis” tydens die noodlottige skietery waarin Petrus Jacobs dood is.
-
Wellington-gesin keelvol vir riool
‘n Gesin van Saint Bazilstraat in Vanwyksvlei, Wellington, sê hulle is nou net mooi keelvol en raadop oor die skade wat die afgelope meer as tien jaar aan hul eiendom…
-
Brand in Gouda eis pa en 2 seuns
Die Tulbagh-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 42-jarige man en sy twee seuns Woensdagoggend (5 November) in ‘n strukturele brand in Gouda dood is. Die seuns is onderskeidelik…
-
Mobiliteitsdepartement waarsku teen misbruik van Bainskloofpas
Die Wes-Kaapse departement van mobiliteit het kommer oor swaar voertuie wat op Bainskloofpas vasgeval het, wat verkeersprobleme en veiligheidsrisiko’s veroorsaak. Vergaderings oor oplossings het reeds plaasgevind.
-
Opposisiepartye kap DA oor Safmarine-saal in Wellington
Die GOOD-party en VF Plus het die DA gekritiseer oor hul stemming teen die verhuring van die Safmarine-saal aan CYFS, terwyl Jacobs die politieke intriges en bekommernisse oor die saal…










