Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Nostalgiese aand wag by die ATM
Soos dit ’n goeie tradisie betaam, het Kersvader wéér besluit om volgende Saterdag (14 Desember) geskenke by die gewilde Desember-volmaanpiekniek by die ikoniese Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) uit te deel.
-
Drakenstein-munisipaliteit ondersteun wyksprojekte vir 2025
Op verlede Donderdag (28 November) se raadsvergadering is die wyksprojekte vir die verskillende wyke binne die Drakenstein-munisipaliteit (DM) vir 2025 bekendgemaak.
-
-
-
-
Vakke by Bergrivier verminder
Die besluit van die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) om twee vakkeuses by die Bergrivier Sekondêr in Wellington te verwyder, het talle mense erg onthuts.
-
Tien uit tien vir twee skoon oudits
Beide die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit (KWDM) en die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het vir die 2023-’24-boekjaar uitstekende prestasies behaal deur skoon oudits van die ouditeur-generaal van Suid-Afrika te ontvang.
-
Afrikaanse Taalmonument én Taalmuseum vier 50 jaar
Die Afrikaanse Taalmonument (ATM) en Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl het die afgelope Saterdag (30 November) sy 50ste bestaansjaar met ’n stampvol feesprogram gevier.
-
Kiara is 2024’s top Diners Club winemaker
Brookdale Estate’s winemaker, Kiara Scott Farmer, has concluded her remarkable journey at the Paarl-based winery on a high note by being crowned the 2024 Diners Club Winemaker of the Year. She earned this top accolade for her exceptional 2022 vintage
-
Beampte en kêrel vas
’n Polisievrou wat in die Paarl woon, is verlede Woensdag (27 November) saam met haar kêrel in hegtenis geneem.








