Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nóg klagtes stroom in oor Klapmuts-plakkers
Klapmuts inwoners ervaar ‘n toename in misdaad, wat aan ‘n groeiende informele nedersetting en ‘n aktiewe sindikaat toegeskryf word.
-
Nuwe Solomons-gesin bring nóg drama in Kelders van Geheime seisoen 2
Die Solomons-gesin sal die jongste toevoeging wees tot al die familiedrama in e.tv. se gewilde Afrikaanse-telenovelle, Kelders van Geheime, wat van Maandag (5 Mei) af sy tweede seisoen begin uitsaai. Hierdie […]
-
Paarl Ratepayers calls for scrutiny of Drakenstein Municipality’s draft budget
Before it was closed for public comment on Wednesday (30 April) the Paarl Ratepayers’ Association (PRA) called for urgent scrutiny of Drakenstein Municipality’s 2025-’26 Draft Budget, particularly its recently released […]
-
Jong pa (23), kranige rugbyspeler van Gouda sterf skielik
‘n Jong pa en kranige rugbyspeler van Gouda is verlede week skielik oorlede. Tristan Magalie se skielike dood laat ‘n groot verlies vir sy familie, vertel die 23-jarige se peetpa, […]
-
‘Broken’ card machine leads to backlog of nearly 7 000 driving licence applications in Drakenstein
Drakenstein Municipality this week said to date not a single driving licence card and Public Driving Permits (PrDPs) has been issued by Pretoria out of all approximately 6 900 applications […]
-
Solidariteit Beweging vier Afrikaans by Taalmonument
’n Reis van 1 400 km met reuseletters wat “Afrikaans” spel ter viering van die taal se bestaansjaar eindig by die Taalmonument.
-
Jong polisieman benodig jóú hulp
‘n Jong verlamde polisieman wat tans by die Paarl-Oos-polisiekantoor werk doen ‘n beroep op die gemeenskap om hom te help fondse in samel vir terapie.
-
Vandale en rowers teiken weer skole in Wellington
Chantélle Hartebeest Die sinnelose afbreek van en vandalisme by skole het onlangs weer in Wellington die kop uitgesteek. Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het al op verskeie geleenthede sy ongelukkigheid uitgespreek […]










