Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Beste onnies en topleerders deur WKDM vereer
Die Paarl se hart het vanjaar weer eens met trots geklop die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM) se prysuitdeling vir toppresteerders.
-
‘Plakkers’ in Paarl-middedorp pla sakelui
’n Groep haweloses wat die afgelope twee jaar onder ’n boom op die hoek van Loop- en Bredastraat in die Paarl plak, is nou nie meer net ’n oorlas vir inwoners in die gebied nie, maar selfs sakeondernemings begin nou…
-
Breytenbach se werk, lewe gevier
Die digter, kunstenaar, skrywer, stryder vir Afrikaans en aktivis vir menseregte, Breyten Breytenbach, se lewe en werk word op 23 Februarie by die Breytenbach Sentrum in Wellington gevier.
-
Paarl skoolseun wat glo boelie met skerp voorwerp gesteek
’n Boelie voorval het Dinsdagmiddag (18 Februarie) na bewering een te veel geraak vir ’n leerder van ’n Paarlse hoërskool wat glo geboelie word en in ’n onderonsie ontaard het.
-
Klapmuts-man deur vriend doodgesteek ná woordewisseling
Tydens ’n tragiese voorval die afgelope naweek is Keith Jacobs, ’n geliefde Klapmuts-inwoner en werknemer by die BP-vulstasie, die afgelop naweek in dié dorp doodgesteek is.
-
Ja vir Paarlse klaskamer op wiele!
Die tweede reisende klaskamer is Maandagoggend (10 Februarie) met ope arms by Alfons Primêr in Wellington ontvang.
-
Brand in Banhoekvallei woed voort, spanne wil keer dat vuur nie Jonkershoek bereik
Brandspanne verbonde aan die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) sal waarskynlik tot in die nag spook om ’n vuur onder beheer te bring wat Saterdag (15 Februarie) in die Banhoekvallei tussen Franschhoek en Stellenbosch uitgebreek uit.
-
Paarl-kroegmoord: Dispuut heers steeds oor wie pa van 3 doodgesteek het
Christo Isaacs (32), die Simondium-man wat aangekla word van die moord op ’n Paarlse pa van drie by ’n plaaslike kroeg in Augustus verlede jaar, se prokureur het Donderdag (13 Februarie) in die Paarl-streekshof aangevoer dat daar steeds dispuut word…
-
Deadline extended to replace gold Sassa cards with new Postbank ones
The deadline for beneficiaries to replace their gold South African Social Security Agency (Sassa) cards with the black Postbank cards has been extended from 28 February to 20 March.
-
‘Té veel onder mat gevee’, sê Drakenstein DA-raadslid ná sy bedank
Raadslede wat glo op ’n neerhalende manier na swart mense verwys en die beweerde toesmeer van onreëlmatighede is van die redes hoekom Linda Landu, ’n DA-raadslid van die Drakenstein-munisipaliteit, besluit het om die party te verlaat.









