Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wind blaas brand op Groenberg aan
Tans hang ’n digte rookwolk oor Wellington nadat ’n brand laat Dinsdagmiddag (18 Februarie) op Groenberg ontstaan het, waarna dit na Bainskloof versprei en deur die nag buite beheer gebrand het, grootliks as gevolg van sterk wind.
-
Samewerking vir kulturele groei
’n Nuwe en opwindende pad lê vir die Breytenbach-kultuursentrum en die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) se Wellington-kampus voor nadat ’n memorandum van verstandhouding onlangs geteken is.
-
Paarlberg-fees sal dorp reg-rock
Kom wikkel daai boude op 1 Maart by die Faurestraat-stadion in die Paarl wanneer van die beste Afrikaanse musikante in die land by die derde Paarlberg-fees optree.
-
Klub in stryd om oorlewing
Die historiese Paarl-rugbyklub, wat in 1883 gestig is en die derde oudste rugbyklub in Suid-Afrika is, bevind hom in ’n stryd om oorlewing te midde van verskeie uitdagings.
-
-
-
Alarm bells ring ahead of critical 2025 Budget Speech
As Finance Minister Enoch Godongwana prepares to deliver the 2025/26 budget speech tomorrow, provincial governments have joined economic experts in calling for clear solutions to South Africa’s mounting fiscal challenges. The Western Cape Government
-
Agtste Adam Small-fees hier
Die agtste Adam Small-fees vind van 21 tot 23 Februarie in die historiese dorp Pniël plaas – genestel tussen die asemrowende Simonsberg en Groot Drakenstein.
-
Inwoners kan polisie se sektorbestuur bel
Die manne en vroue in blou streef elke dag daarna om die gemeenskap te dien en veilig te hou.
-
Polisiehond spoor verdagte by rivier op
’n Snuffelhond het in wat net as ’n heldedaad beskryf kan word, die afgelope Saterdag (15 Februarie) ’n verdagte opgespoor wat in die Bergrivier geskuil het nadat hy glo by ’n huis Noorder-Paarl ingebreek het.










