Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Prof groet ná vier dekades
Ná meer as vier dekades in die onderwysbedryf tree emeritus prof. Michael le Cordeur met grasie af en laat ’n ryk nalatenskap in dié bedryf agter vir diegene wat in sy voetspore volg om verder daarop voort te bou.
-
Municipality backs down amid public outcry over solar-installation requirements
In a significant policy reversal, Drakenstein Municipality has suspended its controversial requirements for building-plan submissions and more for solar installations, following intense public pressure and media coverage by Paarl Post.
-
Geliefde grapjas doodgesteek
’n Liefdevolle en goedhartige jongman is verlede week sonder enige rede tragies van sy familie weggeruk toe sy lewe kortgeknip is.
-
Noord-Paarl loop vanjaar onder motorfietsdiefstal deur
Noord-Paarl loop vanjaar onder motorfietsdiefstal deur
-
Sakekamer bespreek banksake oor ’n koppie boeretroos
Sakekamer bespreek banksake oor ’n koppie boeretroos
-
Blanche (101) se wenresep is groente, vrugte en vrolikheid
Blanche Church, wat op 5 Januarie 1924 gebore is, het onlangs haar 101ste verjaarsdag in die Silwerkruin- Huis vir bejaardes in Wellington gevier.
-
Wynbedryf herdenk oes en vereer vyf baanbrekers
Die jaarlikse Wynoes-herdenkingsgeleentheid het op 6 Februarie 2025 by Groot Constantia vyf uitsonderlike leiers in die Suid-Afrikaanse wynbedryf vereer.
-
Breytenbach se werk, lewe gevier
Die digter, kunstenaar, skrywer, stryder vir Afrikaans en aktivis vir menseregte, Breyten Breytenbach, se lewe en werk word op 23 Februarie by die Breytenbach Sentrum in Wellington gevier.
-
Akademia open kampus in 2026
As alles volgens plan verloop, sal Akademia se geografiese uitbreiding na die Wes-Kaap in Februarie 2026 ’n hoogtepunt bereik wanneer dié instelling die deure na sy splinternuwe Paarl-kampus vir die akademiese jaar oopswaai.










