Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Familie verloor alles in brand
‘n Familie van nege het Dinsdagaand al hul aardse besittings in ‘n brand verloor.
-
Exciting trail riding at Bosman vineyards
The Cape Winelands will on 19 November host an exciting mountain biking event at Bosman Family Wines, Wellington just 45 minutes from Cape Town.
-
World first for Three Ships Whisky
Three Ships Whisky has launched the World and South Africa’s first whisky finished in a cask previously used for the maturation of Pinotage – the uniquely South African wine cultivar cloned in 1925 by Abraham Izak Perold.
-
Wamakers help studente vlieg
Prudence Small van Wellington is ’n uitstekende voorbeeld van hoe Wamakersvallei Opleidingsentrum se puik, beroepsgerigte kursusse ’n jong skoolverlater kan help om ongekende hoogtes in ’n nuwe beroep te behaal.
-
Speel gholf vir HAM
Huis Andrew Murray (HAM) se tweede Gholfdag vind plaas op 28 Oktober by Wellington-gholfbaan om 10:00 teen R3 000 per vierbal (R750 per persoon).
-
Nuwe lewe vir ou Colibri-fabriek
Die tamaai Colibri-tekstielfabriek was vir baie jare een van die grootste fabrieke in Wellington se nywerheidsgebied. Die fabriek is egter enkele jare gelede saam met al die land se ander tekstielfabrieke gesluit toe Suid-Afrika se tekstielbedryf deu
-
Rugby: 7’s-legende groet Blitsbokke
Die naam Frankie Horne (33) is op die 7’s-rugbyveld oral bekend, en die Wellingtonse staatmaker het ná ’n dekade as deel van die Blitsbokke se groep finaal sy stewels opgehang.
-
Hugo-familie se asse saam gestrooi in Bainskloof
Die as van vier Hugo-broers wat as jong seuns buite Wellington grootgeword het, asook die as van hulle swaer, is die afgelope week in een van Bainskloof se diep klowe uitgestrooi.
-
Bordienghuis blues and laughs
Accomplished South African musician Gerald Clark, will be performing at the Bordienghuis in Wellington on 28 October at 20:00. Clark is recognised for his extraordinary ability to tell a story with his music. He is one of SA’s top musicians…
-
Wellington ACVV hou AJV
Die algemene jaarvergadering van die Wellingtonse ACVV vind vanjaar op 18 Oktober om 10:00 plaas by Silwerkruin-dienssentrum.





