Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
HAM sê dankie aan donateurs
Huis Andrew Murray (HAM) op Wellington het onlangs hul algemene jaarvergadering en ’n donateursfunksie gehou. Tydens hierdie geleentheid het hulle ook aan hul matriekleerders en sportpresteerders hulde gebring en hul donateurs bedank.
-
Wamakers verander talle mense se lewe
Meer as 5 500 werklose mense het die afgelope 18 jaar kursusse by die Wamakervallei-opleidingsentrum op Wellington voltooi.
-
Rugby: Groot buksie groet Boland Kavaliers
Die Boland Kavaliers beleef tans gemengde welslae in die Curriebeker Premierafdeling, en hul kanse op ’n uitspeelwedstryd is reeds verby. Twee groot Kavaliersgeeste hang hierdie naweek ook hul stewels op.
-
Gawie, ’n trok-drywer duisend!
Hierdie is die storie van Gawie van Rooyen. Gawie werk al 16 jaar vir Du Plessis Vervoer in Wellington, en glo dit nou of nie, hy was nog nie ’n enkele dag af siek ná al die jare nie!.
-
Hawelose probleem ruk handuit op Wellington
Die tientalle werklose sluipslapers wat elke nag die middedorp van Wellington met hul bondels komberse en matrasse van karton laat blom, is besig om vir die soveelste keer die eienaars van sake-ondernemings in die middedorp rooiwarm van frustrasie te
-
Plaaswerkers maak reg vir die Comrades
Drie plaaswerkers oefen hard aan hul droom om volgende jaar aan die Comrades deel te neem.
-
By die Bôrdienghuis-teater
Die Bôrdienghuis vier Oktobermaand met produksies wat jou lagspiere behoorlik gaan laat werk. Frank Opperman is te sien in die produksie, Hond. Opperman vertolk die rol van ’n man wat besig is om afskeid te neem van sy hond wat…
-
Mosaic reik ook uit na Suid-Afrikaanse wesies
Mosaic is ’n internasionale gemeenskapsprojek wat veral op die ontwikkeling van en hulpverlening aan weeskinders fokus.
-
-
Sunfield aims for new centre
Sunfield Home in Wellington needs more than R2 million to build a centre for intellectual disabled adults on the Autism Spectrum Disorder.




